Honda CBR600RR

Honda CBR600RR
Tipe en oorsprong
Vervaardiger Honda
Produksie Sedert 2003
Voorganger Honda CBR600F4i
Klas Sportfiets
Verwante modelle Honda CBR1000RR
Honda RC211V
Honda RC212V

Die Honda CBR600RR is 'n 599 cc sportmotorfiets, deel van die CBR-reeks wat bemark word deur Honda sedert 2003 as 'n resiesweergawe van Honda se CBR600F-reeks. Dit het reeds elke Supersport Wêreldkampioenskaptitel van 2002 tot 2008 gewen, en weer in 2010 en 2014.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy